Doortjie Gersbach se Kwilt en Hekelklasse

Kwilt en bied klasse aan vir reeds 36 jaar.
Lochie en Doortjie toer deur S A om kwilt en hekelklasse aan te bied.
Het ook al in Namibiƫ ,Engeland en Nederland klasse aangebied.
Mense kan ook na Lappieslaagte kom vir kwilt - en hekelklasse
Ons neem groepe tot by 8 persone vir 'n kwilt-wegbreek van 'n paar dae met baie verrassings
Van beginners tot gevorderd in kwilt en hekel is welkom om die klasse by te woon
'n Pakket word saamgestel vir die klasse asook akkommodasie vir kursusgangers
Kontak ons vir nadere besonderhede
Kom en leer om die allermooiste kwilts en hekelkomberse te maak
Bespreek vroegtydig en voorkom teleurstelling

Foto Gallery

Hier is 'n paar voorbeelde van ons werk (Klik om te vergroot)